Skip to content

Openbaring Vertaling Met Hedendaagse Profetiese Vervullings

Best in textbook rentals since 2012!

ISBN-10: 1469134411

ISBN-13: 9781469134413

Edition: 2012

Authors: Connie Odendaal

List price: $29.99
Blue ribbon 30 day, 100% satisfaction guarantee!
what's this?
Rush Rewards U
Members Receive:
Carrot Coin icon
XP icon
You have reached 400 XP and carrot coins. That is the daily max!

Description:

Geen een siening van die Bybelse boek van Openbaring sal honderd persent korrek kan wees nie, bloot omdat mense en dus profete feilbaar is, maar die boekie Revelation is een van die bestes beskikbaar. Dr. Beirnes, n teoloog wat n voortdurende studie van die eskatologie gemaak het, het die boek sistematies en stapsgewys uiteengesit om die kronologiese volgorde van Openbaring maklik leesbaar en verstaanbaar te maak. Die bywerkings is moderne wêreldnuus soos wat dit in dagblaaie, geskrifte en op die internet verskyn het oor n tydperk van veertig jaar en dan spesifi ek die laaste 3 tot 4 jaar. Dis opgeneem in die boek tot en met Oktober 2011, soos dit ontvou het vlg. die profetiese geskrifte…    
Customers also bought

Book details

List price: $29.99
Copyright year: 2012
Publisher: Xlibris Corporation LLC
Binding: Hardcover
Pages: 400
Size: 6.00" wide x 9.00" long x 1.00" tall
Weight: 1.628
Language: English