Skip to content

Die Helde Van Skilpadfontein

Best in textbook rentals since 2012!

ISBN-10: 1481147986

ISBN-13: 9781481147989

Edition: Large Type 

Authors: Attie Koekemoer

List price: $9.90
Blue ribbon 30 day, 100% satisfaction guarantee!
what's this?
Rush Rewards U
Members Receive:
Carrot Coin icon
XP icon
You have reached 400 XP and carrot coins. That is the daily max!

Description:

Mossie Mostert is 'n avontuurlustige seun. Hy bly op Skilpadfontein, 'n plattelandse dorpie in Suid-Afrika. Saam met sy fiets-vriend Jumbo maak hy 'n verskil in die lewe van baie dorps- en plaasmense. Hy en Jumbo lewer kruideniersware af vir Oom Japie se Superette. In hierdie verhaal word 'n ongewenste, landswye brandstoftekort die krisis waarin Mossie en sy fiets-vriend floreer. 'n Fiets gebruik mos nie petrol en diesel nie...Kom lees en sien hoe Mossie en Jumbo die helde van Skilpadfontein geword het. 34 bladsye se volkleur illustrasies vertel die verhaal van hierdie moderne Suid-Afrikaanse held. Die boek is ideaal vir graad 3 en 4 lesers.
Customers also bought

Book details

List price: $9.90
Publisher: CreateSpace Independent Publishing Platform
Publication date: 12/18/2012
Binding: Paperback
Pages: 34
Size: 8.50" wide x 8.50" long x 8.00" tall
Weight: 0.264

Outeur en illustreerder Attie Koekemoer woon in Linden, Johannesburg, Suid-Afrika. Hy is getroud met Isolde en hulle het twee kinders, Antjie en Jannes. As jong kind reeds het Attie begin om strokies- en spotprente te teken. Vanaf 1982 het hy en sy broer rekenaarspeletjies ontwikkel. Na skool het hy verder in klassieke tale aan die Universiteit van Pretoria studeer. Die animasiekuns het hom egter altyd aangegryp. In 1995 het hy 'n animasie en illustrasie studio, Artattack, saam met 'n vriend begin. In 2000 sluit hy hom aan by hul familiebesigheid in die fietsbedryf. Sedert 2000 is hy betrokke by die besigheid se fietstydskrif, die Ride Magazine. In Mossie en Jumbo meng hy sy passie vir…